Een uit die argiewe. Die foto is geneem by die Blueberry Café op die Midlands Meander tydens 'n besoek aan KZN, op 'n koue, mistige oggend.

Canon 700D
f5.6
1/640 sek
ISO 400

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 25, 2020 at 3:07pm

Goed gevang, crop een werk beter. PRAGTIG

Comment by Pieter Steyn on May 25, 2020 at 5:33am

Onderste een lyk baie goed Martie

Comment by Pine on May 24, 2020 at 9:25pm

Die foto wat jy gesny het is vir my mooi en veel beter Martie! Die paal  by die boonste foto is te groot  in verhouding met die voëltjie waaroor die foto eintlik gaan en is te dominant in my opinie.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 8:55pm

Die outjie lyk nogal mistroostig.

Comment by Elna Geringer on May 24, 2020 at 12:19pm

Mooi Martie en die krop foto kry my wen punt

Comment by Martie Venter on May 24, 2020 at 11:29am

Foto gesny:

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2020 at 11:14am

Dit lyk asof hierdie voëltjie goed koud kry - opgepof! Dis 'n pragtige foto met goeie eenvoud en ook goeie aanwending van die reël van derdes. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:09am

Martie, jy het voëltjie goed geplaas, maar ek sal voorstel om foto heelwat te crop om voëltjie beter te kan wys.  My mening, ek sal kom kyk wat ander se mening is

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html