Baie van julle sal die foto hieronder onthou wat ek 'n tydjie teruig geplaas het. Hier wil ek net wys hoe dit in wit en swart lyk.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on March 4, 2020 at 9:33am

WOW PUIK 

Comment by Anita du Toit on March 2, 2020 at 9:30am

Albei is ewe mooi vir my.. elkeen op sy eie meriete! Dankie Hennie!

Comment by Doretha Kock on March 1, 2020 at 12:22pm

Treffend en interessant, Hennie.

Comment by Vida van Schalkwyk on March 1, 2020 at 7:05am

die kleurfoto is ook my eerste keuse!

Comment by Johan Ayres on February 29, 2020 at 9:42pm

Ek het by jou kleurfoto geskryf "skitterend." Hierdie is 'n mooi foto met goeie kontras, maar dit hou nie kers vas by die kleurweergawe nie. Hoe dit ook al sy, baie dankie vir jou moeite om verskillende aspekte van wit en swart fotografie met ons te deel.

Comment by Hennie Cronjé on February 29, 2020 at 6:37pm

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html