So bietjie ingezoom. Dankie vir kyk en kommentare, ek waardeer

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 13, 2019 at 9:28am

Tersia, pragtige helder kleure, mooi swart agtergrond en ek hou van die komposisie.

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 9:12am
Mmmm waar was die 3poot? Jy het pragtige fokus op die meeldraadjie gekry Tersia
Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:52pm

Pragtige kleure wat pragtig vertoon teen die swart agtergrond, Tersia.

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:28pm

Tersia dis baie goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 6:09pm

Goed gedoen Tersia.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:06pm

Interessante klompie. Mooi helder kleure.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 1:55pm

Pragtig, met die mooi helder kleure en sterk kontras teenoor die aagtergrond. Die komposisie is ook baie goed. Die fokus is net-net nie 100% nie. Ek dink die inzoom het 'n rol gespeel. Baie mooi!

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:26pm

BAIE BAIE MOOI 

Comment by Heleen Moulder on July 12, 2019 at 10:20am

Hierdie kleure is altyd vir my nagmerrie om af te neem, ek kry net dit nooit mooi reg nie... 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html