Sien asb weereens perspektieffoto.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on November 9, 2019 at 7:08am

Oulik gedoen Johan!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 8, 2019 at 6:04pm

beautiful!! dit lyk of die bokeh dans om jou pienk blompie - love it!!

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:33am

Uitstekend gedoen Johan.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 11:00am

Uitstekend

Comment by gabriel parsons on November 8, 2019 at 9:20am

Pragtige foto uitstekende agtergrond Johan

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 7:26am

Die blom lyk hierbo na ‘n veel groter een, maar die perspektieffoto dra die werklikheid oor. Dis pragtig. Mooi skerp met pragtige kleure. Die bokeh het hoekies wat duidelik wys. Dit is nie die ideaal nie, maar dis steeds baie mooi en goed gedoen. Jy wou natuurlik die blom van voor tot agter in fokus hê en daarom moes jy die f-stop matig oppstoot. Dit het dan die hoekies tot gevolg. Dit bly moeilik om ‘n balans te vind tussen alles in fokus kry voor met mooi ronde bokeh agter. Mens moet maar ‘n paar foto’s neem met verskillende verstellings en dan die beste een uitsoek. 

Comment by Pine on November 7, 2019 at 10:22pm

Pragtige detail en Mooi skerp helder kleure. Die komposisie en agtergrond is ook Puik. Dit is ń Baie Mooi foto Johan!!

Comment by Johan Ayres on November 7, 2019 at 9:25pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html