Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Hier en daar, tydens ons rond rits, was daar bietjie kans om ‘n blom of twee kamera toe te sleep


Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 170 mm
Tyd 1/1600 sek
f/5.6
ISO 200
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on May 15, 2019 at 8:38pm

love it!!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:03pm

Baie Mooi Elna. Ek hou van jou komposisie soos dit is met die knoppies as deel van die foto.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 5:43pm

Elna die beligting op die primêr is pragtig.

Ek leer saam by Hennie se wenke.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:39am

Tog te mooi Elna.

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:32am

Mooi een Elna. Al wat ek kan byvoeg is dat jy dalk die helder pien blommetjie regs bo 'n raps donkerder kan maak. Die beligting op die hoofblom is uitstekend.

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 10:23am

Die lig op die blom is pragtig! Baie mooi Elna.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 9:55am

Hierdie blommetjies maak darem maar pragtige foto's. Die fokus, beligting en kleure is pragtig. Wat die komposisie betref, moes jy miskien die blom meer na regs geplaas het omdat dit na links kyk. Die uit-fokus knoppies heel regs dra nie werklik iets by nie. Maar die donker agtergrond werk goed om die blom sterk te laat uitstaan. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 15, 2019 at 7:23am

ñ Mooi primêr, sekondêr Elna en ja die hoek werk baie goed. WD!

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 5:00am

Mooi hoek waaruit jy jou blom geneem het en agtergrond ook mooi, kleure pragtig, baie moooi foto Elna

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html