Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het en raad gegee het. ‘n Pienk Rosie in Josef se tuin

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 70 mm
Tyd 1/30 sek
f/8.0
ISO 800
Exp Bias : 3 Bracketing HDR
AV Mode

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 7:07am

Wow!! een Elna.

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 11:10pm

Dit is pragtig Elna!

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 9:25pm

Vreeslik mooi en sag Elna met goeie detail op die blaartjies.

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:19pm

Dis baie mooi Elna. WG

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:48pm
mooi pri/sek en kleur
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:34pm

Pragtige foto met sagte kleure en mooi agtergrond, Elna.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:21pm

Pragtige rosie met die uitfokus knoppie as sekondêr Elna, goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:12pm

Die velddiepte wat jy gebruik het, laat die rosie mooi uitstaan, en die kleurkontras met die agtergrond help ook om die pienk op te helder. Baie mooi Elna.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 2:01pm
Uitstekend Elna
Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:45pm

Pragtig, Elna.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html