Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het en raad gegee het. ‘n Pienk Rosie in Josef se tuin

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 70 mm
Tyd 1/30 sek
f/8.0
ISO 800
Exp Bias : 3 Bracketing HDR
AV Mode

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 12:42pm
Mooi kleur en fokus,
Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:24am

Dis baie mooi gedoen Elna, glo nie jy sal raas kry oor swart lap hier nie, agtergrond pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html