Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on June 18, 2019 at 9:48pm

Mooi komposisie met pragtige kleur wat ń besonderse atmosfeer gee. WD Claudi!

Comment by Tina le Grange on June 18, 2019 at 9:34pm

Mooiste kleure, goeie herhaling van die bome wat diepte gee.

Comment by Dine Potgieter on June 18, 2019 at 9:33pm

Pragtig (op volgrootte)

Comment by Gerrie Lambrechts on June 18, 2019 at 4:09pm

Mooi foto, dit maak op volgrootte oop.  Mooi kleure, herhaling en diepte in die foto.  Goed beplan.

Comment by Josef Steyn on June 18, 2019 at 4:01pm

Mooi dieptelyn gekry Claudi.

Comment by Willie Schoombee on June 18, 2019 at 3:39pm

Briljante foto op volgrootte Claudi, die herhaling in die bome is pragtig, hier is ook ñ gevoel van rustigheid aanwesig. Jammer dat so ñ mooi foto ook ñ slagoffer moet wees van die stelsel. 

Comment by Rika Schoeman on June 18, 2019 at 2:31pm

Pragtige kleure van die sonsondergang met goeie plasing van die pad sodat dit die oog lei na die boom in die verte. Baie mooi Claudi.

Comment by Doretha Kock on June 18, 2019 at 2:06pm

Lieflik!

Comment by Tersia Weitsz on June 18, 2019 at 1:19pm

Foto maak darem groot oop, baie mooi kleure

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html