hierdie fraai paddastoeltjies is so groot soos 'n vyftigsent ( en selfs kleiner) !!

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:23am

BAIE MOOI WD 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:14am

WOW dis uitstekend gedoen Vida!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 11:12pm

Miskien piepklein, maar dit is ń Pragtige foto Vida!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 25, 2020 at 9:01pm

Baie mooi foto.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:19pm

Vida ek is ook seker hier is feetjies en kaboutertjies;  pragtig skerp. Ek hou van die eksentriese plasing en selfs druppeltjies.

In 'n woud gekry?

Pragtig!

Comment by Marita McCabe on March 25, 2020 at 6:22pm
Vida dit 'n pragtige foto. Die druppels en al. Ai, ek sien so die feetjies en kaboutertjies!!! Love it!
Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:19pm

Vida dis werklik baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 11:26am

Dis nou regtig pragtige paddastoeltjies (fungi). Baie goed gefotografeer met mooi skerp fokus. Die agtergrond is nou wel nie ideaal nie, maar dit kon jy ongelukkig nie bestel het nie. Tog is daar goeie kontras teenoor die agtergrond.

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 9:13am

Pragtige toneeltjie en goed gefotografeer Vida.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html