Kyk ek het nie 'n idee wat ek hier gedoen het nie... net gespeel en dis die resultaat

Views: 74

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on May 11, 2014 at 1:19pm

Baie dankie julle! Waardeer die kyk en kommentaar.

Comment by Doretha Kock on May 11, 2014 at 9:18am

Treffend en baie goed gedoen.

Comment by Dine Potgieter on May 10, 2014 at 8:47pm

Baie mooi abstrak!

Comment by Renette van der Merwe on May 10, 2014 at 7:35pm

Stunning foto

Comment by Pieter Steyn on May 10, 2014 at 6:11pm

wat ookal hier gebeur het is heel iets anders en baie mooi

Comment by Pierre Hardinge on May 10, 2014 at 5:39pm

AWESOME LIZETTE

Comment by Henriette Auerswald on May 10, 2014 at 4:52pm

Wel, jy moet aanhou speel, hou hiervan.

Comment by Hennie Cronjé on May 10, 2014 at 4:50pm

Dit lyk na iets met radial blur, maar dis 'n interessante en mooi kunswerk.

Comment by Amanda Coertze on May 10, 2014 at 4:43pm

Lekker gespeel....wd

Comment by Gerrie Lambrechts on May 10, 2014 at 3:33pm

Die slim mense met PS sal wel weet.  Pragtige kleure, mooi foto wat jy in jou 'domheid' geskep het.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html