Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 9, 2018 at 11:32am

Mooi plaastoneel Elsa, goed gesien en geneem.

Comment by Hennie Cronjé on September 9, 2018 at 9:55am

'n Pragtige toneel en foto met besonder mooi kleure. Jy kon ook meer van die pad ingesit het om as leidende lyn te dien om mens se oog van voor na agter te begelei. Soos dit egter is, is ook mooi en goed gedoen.

Comment by jan jordaan on September 9, 2018 at 8:15am

SJOE DIS NOU MOOI 

Comment by Dine Potgieter on September 8, 2018 at 11:06pm

Mooi

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 8, 2018 at 9:48pm

pragtige landskap foto

Comment by Susan on September 8, 2018 at 9:15pm

MOOI

Comment by Tina le Grange on September 8, 2018 at 6:52pm

Elsa die huis links, neem my oog na die oorkantste gebou en dan na die pragtige Conola-land.

Die Lentetyd in die Overberg is so mooi; ek raai jy het die foto daar geneem?

Comment by Magda vd Merwe on September 8, 2018 at 6:21pm

Baie mooi Elsa.

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html