Tyd: 11:09 slegte tyd maar ek wou hoogwater vang
1/2000 sek
Fokale lengte 22mm
f/6.3
ISO-200
Canon PowerShot SX60 HS

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 8, 2018 at 12:44pm

Uitstekende foto Tina baie goed ge neem

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 11:57am

Goeie komposisie, die brekende brander is baie mooi.

Comment by Josef Steyn on January 8, 2018 at 11:40am

Mooi gedoen Tina alhoewel dit tog lyk of die rotse dalk bietjie skerper kon kom. As dit uit die hand geskiet is verstaan ek egter.

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 8:46am

Vertoon pragtig op volgrootte Tina!

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:28am

Goeie komposisie maak ñ goeie foto Tina, pragtig uitgevoer, die brander speel ñ belangrike rol hier tussen die twee rotse en as ñ mens na die foto kyk is die eerste wat jy sien die mooi brander. Pragtig!! 

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:14am

Pragtige foto Tina.

Comment by Hennie Cronjé on January 8, 2018 at 7:05am

'n Baie mooi komposisie met die twee rotse weerskante en die brander wat tussenin breek. Goeie beligting en fokus, met mooi kleure. Die brander is op 'n goeie tydstip gevang. Baie mooi - dis pragtig!

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:45am

JY HET DIE BRANDER PUIK GEKRY 

Comment by Pieter Steyn on January 8, 2018 at 4:50am

mooi een Tina - dankie vir die gelukwense waardeer

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html