Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. In die foto van vandag sien ek ‘n nuwe lewe (vars knoppe), die fleur van die lewe (die oop blom) en dan die aand van die lewe (die dooie blom)

Ons gaan eers weer die week uMkhuze toe en sal DV weer volgende week terug in die klas wees




Canon 7D MK II met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 400 mm
Tyd 1/125 sek
f/5.6
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
3-Poot

Views: 44

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 30, 2019 at 12:13pm
WOW Elna!!!
Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:44am

PUIK 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 8:10am

Hier is besondere kleure in die foto wat vir my baie mooi is, goed gedoen Elna ek hou hiervan.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:08pm

Pragtige foto, skerp fokus met lieflike agtergrond, Elna. Geniet uMkhuze!

Comment by Mark on October 21, 2019 at 4:07pm

Baie goeie foto, agtergrond mooi natuurlik! En mooi geblur!!

Comment by Johan de Beer on October 21, 2019 at 3:40pm
Mooi foto Elna
Comment by Heleen Moulder on October 21, 2019 at 2:53pm

Baie mooi, en ek glo geen wind nie... ek gaan volgende week my eerste klas kry in hoe om agtergronde te verander op Photoshop. Kan nie wag nie, as ek Hennie se kommentaar lees kan eksien waar my fout was met my makro foto... Geniet uMkhuze.

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:34pm

Dis pragtig! Die foto is baie goed uitgevoer. Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Die agtergrond is ook goed geblur. Die blom kyk egter na regs bo en daarom sou dit waarskynlik beter gewees het om dit meer na links te plaas.

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 2:24pm

Dit is 'n PUIK foto ELna, ek is mal hieroor!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html