Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 12, 2019 at 4:53pm

Die foto wys die intense konsentrasie van die deelnemers baie mooi.

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:03pm

Sjoe, ek ken die sport soort glad nie maar ek glo daar moet baie goeie verhouding tussen ruiter en dier wees om sukses te behaal. Lekker aksie foto. Daar is goeie harmonie tussen al die elemente en dit gee weer ritme aan die foto. BGG Ansie

Comment by Vida van Schalkwyk on September 12, 2019 at 12:40pm

dis nou 'n lekker "iets-anders" foto ansie - knap gedaan!!

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:13am

Goeie aksie en baie kleurvol Ansie.

Comment by Pieter Steyn on September 12, 2019 at 11:03am

Baie goeie aksie foto

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 10:46am

Mooi skerp foto, met baie mooi kleure.  Vertel bietjie vd sport.  Wat gebeur wanneer die bal in die net beland?

Comment by Tersia Weitsz on September 12, 2019 at 7:58am

Treffend kleurvol en goeie aksie foto.  Vorige foto het ek gedink dis 'n strand speletjie!

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 6:26am

Ansie dit is ñ treffende sport foto wat jy baie goed uitgevoer het, die mooi kleure van die hemde kom baie mooi oor, dit lyk ook na ñ interessante sport. WD!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html