Ekt hierdie palms gister in 'n privaat tuin gesien (Stellenberg Gardens in Keniilworth) wat die heel mooiste tuin is wat ek ooit aanskou het. Kirstenbosch sal moet terugstaan. As jy ooit inni Kaap kom is dit 'n MOET voor Kirstenbosch. dis werklik iets om te aanskou, redelik groot vir 'n privaat tuin maar die aandag aan detail en toestand van die plante is nie van hierdie wêreld nie.

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 13, 2018 at 9:36am

Sjoe...'n prag foto Riaan en iets besonders.

Comment by Anita du Toit on November 13, 2018 at 12:21am

Is dit die een wat in Stellenberg straat is.. dis 'n doodloopstraat in Kenilworth? Pragtige foto Riaan

Comment by Johan Ayres on November 12, 2018 at 9:58pm

Skitterende foto.

Comment by Tina le Grange on November 12, 2018 at 9:27pm

Riaan die draaisel is puik omdat dit goed uitstaan teen die agtergrond; ek stem vir jou nuwe Afrikaanse woord.

Ek was lank gelede saam met ons Tuinbouklub daar en kan onthou dat dit baie besonders is. Dankie dat jy ons daaraan herinner.

Comment by Christa Snyman on November 12, 2018 at 8:57pm

Pragtig, Riaan.

Comment by Pieter Steyn on November 12, 2018 at 5:16pm

Baie mooi een Riaan

Comment by Gerrie Lambrechts on November 12, 2018 at 4:34pm

Riaan ek het nou die tuin gegoogle.  Was net hierdie naweek wat verby is oop ten bate van ’n organisasie.

Comment by Tersia Weitsz on November 12, 2018 at 3:10pm

Pragtig Riaan!!!  Mens sal nie sê dit was baie droog tot onlangs as mens nou sien hoe groen dit is

Comment by Willie Schoombee on November 12, 2018 at 2:47pm

Riaan ñ uitsonderlike benaming en jou foto is pragtig. Jy moet die naam in die woordeboek laat opneem!!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 12, 2018 at 11:52am

Wow Riaan, dink ons moet daar uitkom.   Pragtige skerp foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html