Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Van Kiara Lodge af na Clarens was die mooiste herfs tonele. Huey het naderhand voorgestel dat ek uit klim en loop, hy sal my in Clarens optel. Ek wou net aanmekaar stop om fotos te neem. Nes ek dink ek het die mooiste gesien dan is die volgende een voor ons

Canon 7D Mkii - 18-200 Canon Lens
Brandafstandpunt : 18mm
Tyd : 1/400 sek
F/stop : 11
ISO : 800

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Friday

Elna die komposisie is baie mooi en ek hou veral van die water in die voorgrond.

Herhaling, soos Hennie dikwels sê, is altyd treffend en so ook die mooi herfskleure

Comment by Herman Swanepoel on Friday

Baie mooi foto Elna. Ja Clarens on omgewing bly darem mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Mooi Elna.  Julle was gelukkig om dit te kry.

Comment by Josef Steyn on Friday

Mooi Elna. 'n Rit tussen mooi tonele is altyd 'n tydsame affere!

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige kleure en goeie leidende lyne. Goed gedoen Elna.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Herfs in Clarens is ñ belewenis, mooi uitgevoer Elna. 

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Sjoe dis werklik n pragtige foto Elna.

Comment by Sandra Grobler on Friday

Pragtige kleure Elna!  Ek noem hulle sommer begrafnis bome...  Ek hou van die hekkie op die voorgrond .

Comment by gabriel parsons on Friday

Baie mooi foto Elna

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Lekker om die water ook te sien, lieflike toneel met mooi kleure

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html