Lyne en Vorms Porta Nigra, Trier Duitsland 3/7/2018 om 09:38

TRIER, GERMANY : The Porta Nigra (Latin for black gate) is a large Roman city gate in Trier, Germany. It is today the largest Roman city gate north of the Alps. It is designated as part of the Roman Monuments, Cathedral of St. Peter and Church of Our Lady in Trier UNESCO World Heritage Site. The Porta Nigra was built in grey sandstone after 170 AD
Hierdie was moeilike gebou om te fotografeer en ek moes met Photoshop die distorsie probeer regstel. Onder is 'n replika wat voor die gebou staan wat ek moes verwerk om eenvoud in die agtergrond te kry.
Canon PowerShot SX60HS; 1/500 sek Fokale lengte 3.8mm f/5.6 iso-100
Baie dankie vir julle kommentaar by my Cochem-kasteel se foto

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 11:23am

3.8mm is wyd..dan het jy goed gedoen hier.. wg

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:22am

Tina prag foto wat jy baie goed uitgevoer het, hierdie is ook ñ besondere mooi gebou. WD! Dankie vir die inligting!

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:33am

Interessant en mooi gedoen Tina

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:23am

Baie mooi tina

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 9:32am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html