Lyne en Vorms Porta Nigra, Trier Duitsland 3/7/2018 om 09:38

TRIER, GERMANY : The Porta Nigra (Latin for black gate) is a large Roman city gate in Trier, Germany. It is today the largest Roman city gate north of the Alps. It is designated as part of the Roman Monuments, Cathedral of St. Peter and Church of Our Lady in Trier UNESCO World Heritage Site. The Porta Nigra was built in grey sandstone after 170 AD
Hierdie was moeilike gebou om te fotografeer en ek moes met Photoshop die distorsie probeer regstel. Onder is 'n replika wat voor die gebou staan wat ek moes verwerk om eenvoud in die agtergrond te kry.
Canon PowerShot SX60HS; 1/500 sek Fokale lengte 3.8mm f/5.6 iso-100
Baie dankie vir julle kommentaar by my Cochem-kasteel se foto

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 10:57pm

Baie mooi, en bitter interessant!

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 10:51pm

Baie goed gedoen Tina!

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:30pm

Pragfoto met goeie beligting en skerp fokus, Tina.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:02pm

Sjoe...dis 'pragtig gebou en foto Tina.

Comment by Magda vd Merwe on October 12, 2018 at 7:51pm

Wow Tina dis pragtig gedoen, jou geboue foto's is ongelooflik mooi.

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 4:28pm

Regtig oud maar jy het goed gedoen Tina.

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 3:23pm

Baie goed gedoen met die geskiedkundige gebou Tina, veral in ag geneem die probleme wat jy moes oorkom.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:43pm

Jy het 100% in jou sukses geslaag Tina. Dit moet 'n fees wees om tussen die ou geboue te stap met 'n kamera

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:12pm

Dis pragtig en mooi statig! Regtig baie goed gefotografeer. Mooi skerp met uitstekende beligting en mooi kleure. Ook 'n goeie komposisie met eenvoud voorop. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 11:47am

Skitterend foto, baie mooi beplan en pragtig skerp. Baie goed geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html