Ouma se enigste kleinkind

Views: 83

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 11:55am

Mooi seun en ouma mag maar spog.  Mooi foto.

Comment by Josef Steyn on January 8, 2018 at 11:38am

Dit lyk so na 'n ouma se kleinseun. Waardevol!

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 8:43am

Pragtige foto en kind ouma, bietjie sag!

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:25am

Wat ñ pragtige kleinkind Marsha en die foto is pragtig met die sybeligting. Trotse Ouma nê!!

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:16am

Pragtige foto Marsha.

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:45am

BAIE MOOI 

Comment by Marsha Dreyer on January 8, 2018 at 5:44am

Dankie vir elkeen se kommentaar

Comment by Pieter Steyn on January 8, 2018 at 4:50am

Stem saam met Hennie - goeie een

Comment by Christa Snyman on January 7, 2018 at 10:00pm

Pragtige kleinkind, bederf hom maar lekker, ouma!

Comment by Tina le Grange on January 7, 2018 at 8:42pm

Ouma die deur-drumpel gaan platgetrap word om by die mooi seun te kuier.

Die sy-beligting is werklik pragtig.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html