Gister geneem hier by die Botaniese tuine in Bloem. Dit lyk of die vangs 'n klein paddatjie is.
(Kyk gerus op volskerm)

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan yesterday

PUIK 

Comment by Anita du Toit on Monday

Hulle is so oulik om dop te hou.. mooi foto JJ

Comment by Tina le Grange on Monday

Ook mooiste moederliefde JJ;  nog 'n Wonder van die natuur.

Comment by Christa Snyman on Monday

Skitterende aksie gekry tussen ma en kind, JJ. Pragtig!

Comment by Pine on Monday

Jou foto is PRAGTIG JJ !

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dis pragtig! Baie mooi interaksie tussen ma en kind. Dit lyk regtig na 'n paddatjie wat gevang is. Mooi eenvoud ook met pragtige lig en kleure. Mooi!

Comment by Rika Schoeman on Monday

Baie mooi foto JJ.

Comment by Willie Schoombee on Monday

JJ ñ pragtige foto met die interaksie, goed uitgevoer. 

Comment by Josef Steyn on Monday

Dis nou 'n leker storie-foto JJ. treffend. Die interaksie tussen die twee is 'n sterk punt.

Comment by Werner Frylinck on Monday

Baie mooi.

Gister so bietjie by 7 damme gaan rondloop. 

Jy moet se as jy n fotopatner soek.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html