Views: 42

Albums: Projek 52

Comment by Dorette Visser on February 20, 2013 at 10:39am
Dankie Hennie - dit was beslis n uitdaging want sy hou nie daarvan om stil te sit vir foto's nie.
Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2013 at 6:13pm

Die swart was uitdagend, maar jy het baie goed gedoen deur mooi detail te behou. Die oog is 'n sterk fokuspunt wat mooi is.

Comment by Dorette Visser on February 18, 2013 at 10:39am
Dankie Elizma :)
Comment by Elizma Fourie on February 17, 2013 at 9:46pm

Dit is pragtig Dorette, die ogies is so mooi in fokus. Nie maklik om hierdie swart diere af te neem en detail te behou nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html