Views: 75

Albums: Projek 52

Comment by Dorette Visser on April 17, 2013 at 10:21am
Baie dankie Donald, dis my eerste probeerslag gewees om 'n perd te teken.:)
Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2013 at 9:15am

Baie mooi skets. Skets baie, dis nie soos trap fietsry nie.

Comment by Dorette Visser on April 16, 2013 at 9:14am
Baie dankie Hennie :)
Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2013 at 7:20am

Met die tema "Grys" as agtergrond, het jy uitstekend gedoen. Grys beteken min kontras en dit maak dit moeilik om 'n goeie prentjie te maak wat trefkrag het. Gevolglik moet jy iets maak wat interessant is en daarin het jy goed gelaag. Dit lyk of die perd lewe. Verder is dit baie kunstig gedoen en ek hou baie hiervan. Mooi!

Comment by Dorette Visser on April 15, 2013 at 11:15am
Dankie Pieter & Gabriel :)
Comment by gabriel parsons on April 15, 2013 at 4:27am

Mooi Doretha

Comment by Pieter Steyn on April 14, 2013 at 9:03pm

mooi een, Dorette

Comment by Dorette Visser on April 14, 2013 at 8:19pm
Dankie Gerrie :)
Comment by Gerrie Lambrechts on April 14, 2013 at 8:18pm

Pragtig.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html