En so kom 52 weke van ons projek tot n einde. Dankie Mariska - dit was 52 weke van lekker uitdagings en groot pret met die kamera!

Views: 66

Albums: Projek 52

Comment by Dorette Visser on April 24, 2013 at 11:57am
Baie dankie Piet, Gerrie, Hennie, Elizma & Pieter.
@ Gerrie - Ek weet nie of ons die projek eers bietjie opsy gaan skuif vir nou nie - tyd is bietjie moeilik, maar ons sal beslis laat weet as ons weer so iets aanpak, sodat meer mense kan meedoen - dit sal n voorreg wees. :)
@ Elizma - Dit was n baie lekker uitdaging en het mens konstant "gedwing" om jou kamera beter te leer ken. :)
Comment by Pieter Steyn on April 22, 2013 at 7:09pm

Mooi een, Dorette

Comment by Elizma Fourie on April 21, 2013 at 9:09pm

Wonderlik, lekker uitdaging gewees? En jy sluit dit af met 'n pragtige rooi.

Comment by Hennie Cronjé on April 21, 2013 at 9:07pm

Baie geluk met die voltooiing van jul projek. So iets stel ek hoog op prys. Bly jy voel jy het iets geleer en dit geniet. Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2013 at 8:06pm

Veels geluk, en met nogal so mooi rooi afgesluit. Wat volg?, dalk kan ons meedoen, klink interessant.

Comment by Piet Nel on April 21, 2013 at 8:06pm

Besonderse foto pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html