Projek Naaimasjien 12

Net soos met gister se foto, het ek hier ook weer 'n stadige sluiterspoed (3.2 sek) gebruik om beweging aan te toon.

Views: 16

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 10:56am

Mooi gedoen

Comment by Willie Schoombee on July 17, 2017 at 8:42am

Johan dit is pragtig en ñ goeie toevoeging tot jou pragtige reeks.

Comment by SJ Botha on July 17, 2017 at 8:11am

Uitstekende idee, maar sonder die naald onder werk dit netnie vir my nie. oorweeg om foto onder langer te maak en naald ekstra in se sit.

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2017 at 7:44pm

Die beweging kom nie so goed oor soos in gister s'n nie, maar dis 'n baie mooi foto met uitstekende verwerking.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html