Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het en ook vir die gelukwensinge.
Dit lyk nogal of die apie, wat hier moet ondersoek instel, bekommerd is. Dalk nie genoeg tyd om al die vlooie te vang nie

Canon 7D MK I met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 275 mm
Tyd 1/125 sek
f/11.0
ISO 1250
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
PSE Guided : Fun Edits - Painterly
Raam : ACDC : Edge 28

Views: 40

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:18pm

Oulik.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 7:26am

Mooi foto, hulle is darem kostelike diere.

Comment by Karen Kemp on November 8, 2018 at 10:30pm

te oulik

Comment by Johan de Beer on November 8, 2018 at 8:16pm

Baie mooi Elna , ek voel ook die raam doen afbreek aan 'n pragtige foto

Comment by Pieter Steyn on November 8, 2018 at 6:36pm

mooi een en goed verwerk Elna

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2018 at 6:26pm

Die gesiggie is kostelik. Baie mooi Elna!

Comment by Willie Schoombee on November 8, 2018 at 5:21pm

Dit oorweeg definitief iets Elna, goeie foto! 

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 5:07pm

Haha, pragtig Elna, hy lyk nogal bekommerd

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2018 at 3:32pm

'n Pragtige foto! Mooi sagte lig wat die foto 'n sagte aanslag gee. Die raam is mooi, maar is bietjie oorweldigend.

Comment by gabriel parsons on November 8, 2018 at 2:26pm

Baie Foto Elna

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html