Dit is n gebreklike protea wat oop gaan Het nog nooit voorheen so iets gesin nie

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on April 25, 2018 at 3:29pm

Briljante foto Elsa

Comment by Tersia Weitsz on April 25, 2018 at 3:20pm

Seker die droogte wat dit veroorsaak het, pragtig gedoen Elsa

Comment by Elna Geringer on April 25, 2018 at 3:01pm

Eish......arme Protea. Ek hou van die velddiepte wat jy baie goed hanteer het Elsa en op VS is hier hope goeie fokus

Comment by Johan de Beer on April 25, 2018 at 2:38pm

Baie mooi

Comment by Josef Steyn on April 25, 2018 at 2:07pm

Pragtige kontras Elsa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html