Dit is n gebreklike protea wat oop gaan Het nog nooit voorheen so iets gesin nie

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 27, 2018 at 11:41am

PUIK, AS HULLE UITKOM EN NIE BAIE WATER GEKRY HET NIE, LYK HULLE SOMS SO VERLEP, 

Comment by Vida van Schalkwyk on April 26, 2018 at 7:57am

love it elsa!

Comment by Anita du Toit on April 26, 2018 at 12:20am

Dit kan of 'n swam wees, of iets het die blom in 'n vroee stadium gevreet en die blaartjies gaan nie reg oop nie.

Comment by Dine Potgieter on April 25, 2018 at 10:01pm

Mooi - goeie opmerking van Hennie. Ek is nuuskierig oor hoekom die blom so lyk.

Comment by Pieter Steyn on April 25, 2018 at 7:18pm

Mooi een Elsa - kan amper welkom sê

Comment by Gerrie Lambrechts on April 25, 2018 at 7:18pm

Besondere kleure, mooi foto Elsa.

Comment by Tina le Grange on April 25, 2018 at 6:54pm

Lekker om jou weer te sien Elsa; mooi agtergrond en goeie komposisie

Ek sien die gebrek wat jou foto anders maak as waaraan ons gewoond is.

Comment by Hennie Cronjé on April 25, 2018 at 5:31pm

Ek kan nie mooi agterkom wat die gebrek is nie, maar dis 'n mooi plant en blom. Mooi skerp, maar bietjie onderbelig weens die helder agtergrond. Dit het die kamera bietjie laat toetrek en gevolglik het die voorgrond donkerder uitgekom as wat dit moet wees. Dis 'n algemene probleem wanneer daar 'n helder deel in 'n foto is.

Comment by Pierre Hardinge on April 25, 2018 at 5:00pm

baie mooi foto Elsa

Comment by Elsa crous on April 25, 2018 at 4:52pm

Baie dankie Vriende

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html