Canon 5D MKIII, f32, ss 1/160, ISO 125

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:48pm

Pragtige foto en stem saam vir portretformaat.

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:01pm

Te dierbaar poseer hy vir jou...vir ons girls n awwww foto..

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 9:00pm

Mooiste, mooi Antheny met die blink ogies.

Comment by Josef Steyn on February 12, 2018 at 5:54pm

Dit is nou baie oulik Antheny. Pragtige foto van 'n pragtige outjie. Jy vra vir verbetering? Op die hondjie self dink ek nie jy kan verbeter nie. Die enigste wat jy kan probeer is om nouer te crop. Bietjie meer regs as links. Links moet jy nog die meeste van die subtiele skaduwees behou. 

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2018 at 5:21pm

Pragtig,  ek sal miskien portret formaat voorstel

Comment by Antheny Esterhuizen on February 12, 2018 at 4:41pm

Baie dankie vir almal se terugvoer, ek waardeer. Enige iets anders wat ek op die foto kan verbeter?

Comment by Hennie Cronjé on February 12, 2018 at 2:45pm

'n Pragtige foto (en hondjie)! Die lig val baie mooi en sag op hom en die swart agtergrond werk baie goed. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2018 at 2:06pm

Antheny regtig pragtig en baie mooi kleine hondjie . Daardie gesiggie. WD!

Comment by Marenschia Goosen on February 12, 2018 at 11:39am

Pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html