Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:16pm

Vertoon pragtig op volgrootte !

Comment by Willie Schoombee on January 18, 2018 at 7:14am

Puik lig op die kroon Claudi en pragtig uitgevoer. WD!

Comment by Elna Geringer on January 18, 2018 at 4:38am

Stunning Claudi

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2018 at 3:01pm

Baie mooi gedoen

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 2:52pm

Dis pragtig - in alle opsigte uitstekend uitgevoer. 'n Wenner! Die lig val baie mooi op die kern van die blom, met mooi skerp fokus daar. Die kern is ook mooi eksentries geplaas. Baie geluk met hierdie foto - dis 'n foto wat met jou praat.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:27pm

Mooi gedoen Claudi.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2018 at 1:55pm

wow, sommer baie stunning!!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 17, 2018 at 1:03pm

Skitterend Claudi, absoluut puik.  Kleure en fokus is ongelooflik goed gedoen.  Sterkte met die eerste skooldag van 2018.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html