ek's nie meer in gebruik maar baie proteîn deur hierdie luik

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on March 12, 2018 at 8:33pm

Pragtige foto, maar ek sal liefs nie my finger daar in druk nie...!

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 5:07pm

Baie mooi foto Riaan.

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 4:53pm

Interessant Riaan en jou raaisel rym mooi.

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:40pm

Dit lyk vir my na 'n outydstse vleismeule, miskien waarmee mens wors maak. Dis 'n pragtige foto. Mooi eenvoud met goeie balans en ook mooi kleure.

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:16pm

Vleis meultjie en jy het op jou voete gedink met die foto Riaan

Comment by Werner Frylinck on March 12, 2018 at 12:16pm

Mooi foto,, baie protein.. sal dan dink dit is n maler wat stukkies vleis na maalvleis verander.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:23am

Mooi skerp foto.

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 8:22am

PUIK DINK OOK N MEULTJIE 

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 7:36am

Vleis meultjie of wors stopper?  Pragtig gedoen Riaan

Comment by Willie Schoombee on March 12, 2018 at 7:26am

Geen idee nie Riaan, maar pragtig gefotografeer. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html