Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:18pm

Gerrie ek hou van die hoek waaruit jy die toneel afgeneem het i.p.v. om reg van voor te neem.

Fokus is baie mooi skerp

Omdat ek saam met jou daar gewees het, verstaan ek hoekom jy die komposisie gekies het, maar ek sien ook wat die ander bedoel

Vir meer eenvoud kan jy dus net onder die horisontale lyn sny. Dan werk die blou lug en wolke, bo en langs die kante, nog beter.

Ek dink egter nie jou idee is verkeerd nie

Comment by Rassie van Graan on August 11, 2018 at 11:13am

Pragtig Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 11, 2018 at 9:55am

Dankie Willie, Tersia, Anita, Pieter, Carol, Bruwer, Christa en Susan.

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:12pm

Nou hoe op aarde staan so staalraam in die middle van êrens en nêrens en hy lyk nie juis geroes nie. Goeie idee gesien.

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:38pm

Mooi kleure, skerp en ek hou van die wolke, Gerrie.

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:40pm

Mooi diepte en foto Gerrie.

Comment by Carol van Aswegen on August 10, 2018 at 7:45pm

so mooi wd

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:15pm

mooi een Gerrie - stem ook saam met Magda

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 5:34pm

Mooi skerp na agter Gerrie!

Comment by Tersia Weitsz on August 10, 2018 at 5:28pm

n Raam soos in Kaapstad hawe berg toe?  Oulik Gerrie, stem saam met onder sny

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html