Views: 88

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 17, 2018 at 6:01am

PUIK 

Comment by Bruwer Burger on October 16, 2018 at 7:30pm

Dit is pragtig Ansie.

Comment by Tina le Grange on October 16, 2018 at 4:41pm

Ansie met hierdie foto van jou leer ek ook nou by Hennie; 'n nuutjie vir my. 

Pragtige ontwerp, kleur en tema vir jou foto.

Comment by Dawid Roos on October 16, 2018 at 3:18pm

Hier leer ek weer iets by Hennie...wg

Comment by Josef Steyn on October 16, 2018 at 11:50am

Die komposisie en kleure is baie mooi Ansie. Ek sien die baie lang, heel uit fokus stingeltjie aan die onderkant as 'n goeie sekondêr.

Comment by Tersia Weitsz on October 16, 2018 at 11:40am

Baie mooi gedoen Ansie

Comment by Rika Schoeman on October 16, 2018 at 8:28am

Goeie komposisie en baie mooi kleure. Goed gedoen Ansie.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 16, 2018 at 8:15am

Mooi en iets besonders.

Comment by gabriel parsons on October 16, 2018 at 7:56am

Prag foto Ansie

Comment by Willie Schoombee on October 16, 2018 at 6:55am

ñ Pragtige ontwerp foto Ansie en beslis baie delikaat en pragtig uitgevoer. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html