vanoggend so sonsopkoms

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 14, 2018 at 4:43am

Die belofte van nog 'n dag........GG Ansie

Comment by Christa Snyman on December 13, 2018 at 10:11pm

Mooi foto op hierdie spesiale dag van jou, Ansie ... baie geluk met jou verjaardag!

Comment by Josef Steyn on December 13, 2018 at 3:54pm

Mooi Ansie.

Comment by Willie Schoombee on December 13, 2018 at 3:47pm

Ansie soos die son vanoggend opgekom het, so het ñ nuwe lewensjaar vir jou aangebreek, baie geluk en ñ geseënde dag vir jou, jy het ñ pragtige foto geplaas!

Comment by Ella Fourie on December 13, 2018 at 12:41pm

Baie goeie foto Ansie!  Baie geluk met jou verjaardag, mag dit mooi jaar wees.

Comment by Hennie Cronjé on December 13, 2018 at 12:37pm

Dis pragtig! Die son is mooi op 'n derde geplaas met die horison mooi laag. Die kleure is pragtig. Hier lyk die fokus nie heeltemal skerp nie, maar op volgrootte is dit. Baie mooi!

Comment by gabriel parsons on December 13, 2018 at 12:00pm

Baie mooi Ansie

Comment by Doretha Kock on December 13, 2018 at 11:49am

Lieflik!

Comment by Johan de Beer on December 13, 2018 at 11:36am

Mooi atmosfeer en kleure met 'n lae horison

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html