Dankie vir gister se kommentare. Ek het baie lekker met hierdie mooie blommetjies gespeel. Daar was paar van hierdie fyne spinnedraadjies met stuifmeel, maar dit was moeilik om hulle vas te vang.

Views: 86

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on October 17, 2018 at 2:14pm

Die donkerkleurige blomme teen die donker agtergrond het gesorg vir 'n moeilike foto. Maar mooi gedoen.

Comment by Rika Schoeman on October 17, 2018 at 11:35am

Dit was sekerlik 'n uitdaging om iets so fyn vas te vang, maar jy het uitstekend gedoen Ansie.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2018 at 8:26am

Ons leer deur jou tegniek, mooi Ansie en dankie hiervoor.

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2018 at 7:26am

Pragtig gedoen

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2018 at 7:21am

Hierdie foto getuig meer van tegniese vaardigheid as wat dit indrukwekkend is, maar dis 'n goeie foto. Mooi eenvoud en balans. Goed gedoen!

Comment by jan jordaan on October 17, 2018 at 6:09am

BAIE MOOI 

Comment by Pieter Steyn on October 17, 2018 at 6:06am

Baie goed gedoen met die een - baie mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html