Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 19, 2019 at 8:40am

Baie mooi fyntjies.

Comment by Hennie Cronjé on March 18, 2019 at 4:41pm

"Ragfyn" is 'n goeie opskrif. Dis baie mooi en interessant. Fyntjies. Jy kan egter die sentrale deel se kontras opstoot deur lig ligter te maak (nie links bo en regs onder nie, want dan sal die agtergrond begin pla). 

Comment by Elna Geringer on March 18, 2019 at 3:00pm

Dis omtrent ragfyn. Ek hou hiervan Ansie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html