Bietjie verder weg van die gebou, dit lyk of dit leeg staan al vir jare en geen siel naby nie. Ek het dak reguit getrek, maar dit vertoon steeds skeef. Dankie vir die kyk en kommentare op gister se foto, ek waardeer

Views: 51

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on July 13, 2018 at 7:03am

Mooi - net die boompie!

Comment by Susan on July 12, 2018 at 10:36pm

Ek hou van die mis en die omgewing saam met die geboue. Jammer die boompie is afgesny, maar bly 'n mooi foto.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 6:28pm

Die foto wys die omgewing baie mooi Tersia. Alles lyk vir my reguit genoeg. Die 'horison' lyk skeef maar ek dink dit is 'n helling en as jy dit waterpas maak is alles anders skeef!

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 4:50pm

Tersia behalwe vir die boom is dit pragtig en so ook die effense mistige atmosfeer. Mooi klipmuur!

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:24pm

Ek hou meer van hierdie foto as gister s’n, maar die boompie is besig om uit it die foto uit weg te  loop. Dit moes net bietjie meer in die foto in gewees het - ‘n kwart tot ‘n derde van links. Verder baie mooi. 

Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:15am

Interessante gebou, Tersia.

Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 10:13am

Dis vir my 'n baie mooi en interessante gebou, Tersia. Die mis gee mooi atmosfeer hier.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:58am

Mooi voorgrond en foto.  Mens weet nou nie wat was links nie, dit voel net vir my of jy regs minder kon insit en meer links vd boom.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html