Views: 85

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on September 29, 2018 at 6:38am

Pragtige macro werk Chrissie.

Comment by Pieter Steyn on September 28, 2018 at 6:58pm

mooi een goeie raad van Josef

Comment by Tina le Grange on September 28, 2018 at 6:58pm

Mooi kleure Chrissie en veral die perserige kleur druppels is pragtig.

Ek leer saam by Josef se wenk oor eenvoud.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2018 at 12:32pm

Lyk my dit reën baie daar by julle!! Wanneer sulke geleenthede hul voordoen, soek vir eenvoud. Jy sal sien dat die impak van die foto dramaties verhoog.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 28, 2018 at 11:30am

pragtig chrissie!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html