Al die fotos is op een dag geneem - Die reëndruppels was dié dag besonder mooi

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dawid Roos on September 30, 2018 at 5:34pm

Mooi gesien..

Comment by Tina le Grange on September 30, 2018 at 3:47pm

Chrissie hier het jy heelwat meer eenvoud met slegs die een blaar

Die skerp fokus op die grootste druppel trek dadelik aandag

Pragtig!

Comment by Bruwer Burger on September 30, 2018 at 10:10am

Pragtig gedoen Chrissie

Comment by Hennie Cronjé on September 30, 2018 at 8:28am

Dis pragtig! Mooi skerp in die middel met mooi kleure regdeur. Wanneer mens nader kom, verklein die velddiepte. Daarom moet mens na baie hoë f-stoppe gaan om alles skerp te kry in so 'n foto, bv f22.

Comment by Elna Geringer on September 30, 2018 at 4:57am

Die grootste druppel hier het die beste fokus. Jy kon vir meer eenvoud en sterker kontras net daarop gefokus het. Ek dink Josef het dit by 'n vorige foto genoem. Iets om te onthou vir die toekoms ags jy noem dat die fotos op een dag geneem is. So leer ons almal saam en by mekaar

Comment by Dine Potgieter on September 30, 2018 at 12:07am

Baie mooi - ek wil dit ook nog probeer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html