Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on April 17, 2018 at 1:36pm

Baie dankie vir die loer Anita, Christa en Johan.

Comment by Johan Ayres on April 16, 2018 at 9:43pm

Pragtig, ek hou van die komposisie net soos dit is.

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:12pm

Pragtige foto, Carl.

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 3:45pm

Die geel pote en oog trek dadelik aandag en fokus is baie goed gedoen met vlerke wat beweging wys.

Comment by Carl Joubert on April 16, 2018 at 1:23pm

Baie dankie vir die loer Willie, Hennie, Johan en Alida.

Comment by Alida du Toit on April 16, 2018 at 12:03pm

Baie mooi gedoen Carl!

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 10:07am

Pragtige foto baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 10:02am

Pragtig - 'n sierlike vlug. Miskien bietjie min asemruimte voor en onder, maar verder 'n pragtige foto.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 9:23am

Kleinwitreier Carl en ñ mooi in vlug foto, die linkervlerk wat uitskiet is mooi, al is dit nie heeltemal in fokus nie. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html