Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
UITSTEKEND
Baie dankie Willie en Hennie vir die terugvoer
Baie kreatief en goed uitgevoer. Dis 'n pragtige, treffende foto! Baie mooi!
Carl sekerlik een van jou beste foto's nog geplaas, goeie kreatiwiteit aan die dag gelê. Baie geluk dit is ñ 10/10 een!!
Baie mooi een Carl - myne nie so goed uitgekom nie
Baie dankie vir die terugvoer Elna, Herman, Vida, Gabriel, Johan, Pierre, Johan en Elizma.
Dit is nou sommer baie oulik Carl, sou gehou het van so 'n foto as dit my motorfiets was
Puik foto Carl!!
Uitstekend Carl
Een woord - briljant!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool