Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on April 21, 2018 at 7:21pm

well done carl!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2018 at 10:50am

Die onderste foto bring die kop en oog mooi uit.,  Goeie foto Carl.

Comment by Carl Joubert on April 21, 2018 at 10:16am

Baie dankie vir die loer Herman

Comment by Herman Swanepoel on April 21, 2018 at 5:32am

Baie goed gedoen Carl. Ek hou daarvan.(die crop een)

Comment by Carl Joubert on April 20, 2018 at 10:36pm

Hennie nouer gecrop onder:)

Comment by Carl Joubert on April 20, 2018 at 10:35pm

Comment by Tina le Grange on April 20, 2018 at 8:35pm

Hulle is só fotogenies;  pragtige beligting en kontras.

Comment by Pierre Hardinge on April 20, 2018 at 8:10pm

Sal nogal lekker biltong maak die twee....

Foto se ontwerp kleur fokus en eenvoud is puik gedoen Carl BGG

Comment by Johan Ayres on April 20, 2018 at 7:48pm
Carl, jou foto's, insluitend hierdie een, is altyd baie kreatief, so ook jou bypassende opskrifte.
Comment by Josef Steyn on April 20, 2018 at 7:29pm

Sy nek is seker moeg! My gevoel is ook dat die foto sonder hul bene kan doen. Mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html