Daai oog wat 'n barshou kan kyk

Dankie vir kyk en kommentare op grooming foto, ek waardeer

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:15am

mooi een Tersia

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:47pm

Mooi!

Comment by Pine on May 23, 2020 at 8:21pm

Baie Mooi en skerp Tersia!! Mooi eenvoud, goeie komposisie , mooi detail en puik oog kontak

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:00pm

Pragtige profielfoto van hierdie mooi reier, Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:27pm

Pragtig skerp Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:39am

Ja, daardie oog is 'n baie sterk fokuspunt. Dis 'n pragtige foto wat jy regtig baie goed uitgevoer het. Mooi!

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:44am

OOG mooi blink en skerp.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:34am

pragtige profile foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html