Nou het hy vrede met ons en sit in die oggendson en doen 'grooming'
Dankie vir kyk en kommentare op vorige foto

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:45am

Mooi een Tersia

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:09pm

Baie Mooi foto Tersia!! Die kop wat versteek is, is deel van die grooming en is dus nie ń  probleem in my opinie nie

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:57pm

Pragtig Tersia.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:19pm

Mooi beligting en fokus, Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:09pm

Goeie een Tersia,

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:45am

Mooi Tersia.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 22, 2020 at 10:11am

goeie foto

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:11am

Ook pragtig, net soos met gister se foto. Baie goed uitgevoer!

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:07am

Sy gesig is ongelukkig nou agter sy nek gedraai..maar verder mooi duidelie foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html