Ek gooi baie keer brood vir die voëls op die gras en kry allerhande besoekers. Dankie vir kyk en kommentare op vorige foto

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 25, 2020 at 5:35am

Goeie EenTersia

Comment by Pine on May 24, 2020 at 9:16pm

Mooi geneem Tersia!  Ek stem saam met Mark oor die fokus. ń Vinniger sluiterspoed sal help vir die klein voëltjies wat baie beweeg.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 8:54pm

Hy gaan lekker eet Tersia.

Comment by Mark on May 24, 2020 at 4:00pm

Die vink self is nie so mooi gefokus nie, dalk het hy beweeg, want die gras lyk beter in fokus

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2020 at 12:26pm

Mooi geneem Tersia, besondere groot ogie.

Comment by Elna Geringer on May 24, 2020 at 12:17pm

En die Wewers is tog so nuuskierig en sal beslis nader staan om te kyk wat is daar te ete......

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2020 at 11:15am

Pragtig! Baie mooi ryk kleure met skerp fokus. Goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html