Foto geneem in Simonstad. (Selfoon). Son agter d palm oom. Driehoeke gevul aan die een kant met d wolke en aan die anderkant met die palmboom se kop.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Theresa Botma on August 13, 2018 at 9:39pm

Baie dankie vir elkeen se bydrae. Waardeer.

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:37am

mooi een Theresa

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:18pm

Dit is besonders Theresa.

Comment by Tina le Grange on August 12, 2018 at 9:31pm

Theresa goeie balans, tru-beligting, en kleur; ek stem saam met jou beskrywing

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 8:57pm

Baie mooi en goed gedoen met selfoon, Theresa.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:30pm

Baie mooi - en 'n goeie voorbeeld van die halo wat sterk "backlighting" kan skep.

Comment by Herman Swanepoel on August 12, 2018 at 12:06pm

Baie mooi beplan Theresa. 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 12, 2018 at 11:12am

Baie mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html