Sterk herfskleure in die grasse wat kontrasteer met die ou hout pier. Aanvanklik het ek, toe ek die foto geneem het, gedink die toneel verleen dit goed daartoe vir verwerking.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 6:33am

Lekker speel met baie bevrediging, baie dankie vir jul kommentare, wat ek waardeer. Mooi dag vorentoe!

Comment by Johan Ayres on September 16, 2019 at 8:55pm

Nog 'n interessante, kunstige en gepaste verwerking Willie.

Comment by Pine on September 16, 2019 at 6:35pm

Willie jy speel lekker met die verwerkings en verander die fotos so in Baie besonderse kunswerke!!

Comment by Elna Geringer on September 16, 2019 at 1:22pm

Puik gedoen willie

Comment by Mark on September 16, 2019 at 11:36am

Ek hou van die verwerking Willie, dit lyk na kuns wat op muur gesit kan word, baie suksesvol

Comment by Tersia Weitsz on September 16, 2019 at 11:33am

Pragtig Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on September 16, 2019 at 11:11am

Besondere verwerking mooi.

Comment by Rika Schoeman on September 16, 2019 at 11:11am

Pragtig gedoen Willie en ek dink dit sal mooi lyk op 'n canvas.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2019 at 9:53am

Dis baie goed gedoen en regtig baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on September 16, 2019 at 7:46am

awesome gedoen, willie!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html