MY SKILDERY: Gedoen op skildersdoek met baie min verwerking aangesien ek nie die mistige effek wil affekteer nie. Die verwerking het wel die see se kleure in die voorgrond mooi uitgebring.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 5:40am

Ek sê baie dankie vir jul positiewe kommentare, dit is vir my ñ voorreg om dit met julle te kan deel. 

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:48pm

Pragtige sagte kleure, love it!

Comment by Pine on September 17, 2019 at 8:35pm

Puik kunswerk gedoen Willie!! Die kleure is pragtig

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:35pm

Heerlike mistige atmosfeer Willie.

Comment by Rika Schoeman on September 17, 2019 at 3:35pm

Dis 'n pragtige foto en met die verwerking beklemtoon jy die atmosfeer van die foto. BGG Willie.

Comment by Doretha Kock on September 17, 2019 at 2:32pm

Puik en pragtig, Willie. Skilder voort.

Comment by Johan Ayres on September 17, 2019 at 2:04pm

As 'n mens die kuns verstaan, verstaan jy dit - jy verstaan dit en het 'n baie fyn aanvoeling. Skitterend mater.

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 1:36pm

Ek hou van die kleure en mistigheid Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 1:27pm

Goeie een.

Comment by Mark on September 17, 2019 at 12:42pm

Uitstekend. BGG!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html