Sjoe maar vandag was ek in ñ lang tou!! Hierdie uitbeelding van J.R.R. Tolkien se Hobbit huisies uit Lord of the Rings. Was nogal ñ uitdaging om die mos op die mure en venster te kry.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2019 at 4:13pm

Mooi gedoen Willie

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:40am

Dis baie mooi en goed uitgevoer. Die lig val ook baie mooi op die toneel. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2019 at 6:15am

Julle kommentare word opreg waardeer. Geniet die dag!

Comment by Johan Ayres on September 18, 2019 at 8:38pm

Weereens 'n pragtige verwerking. Dit gee 'n misterieuse gevoel.

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 8:10pm

Skitterende verwerking, baie goed gedoen Willie!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 8:00pm

Mooi.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 7:17pm

Baie Kreatief verwerk Willie! Dit is baie goed gedoen. WD

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 6:02pm

Pragtige verwerking willie uitsteknd gedoen

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:36pm

Dit lyk regtig of dit uit 'n verlate bos kom. Goed gedoen Willie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:28pm

pragtig en nou leer ek weer iets,dankie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html