Elke keer was ons opgewonde maar terselfdertyd ook 'n bietjie hartseer wanneer ons hierdie pragtige diere raakgeloop het - wees veilig ou grote! Op volgrootte skerper fokus.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 11:01am

Stunning Christa en ja ons is so gelukkig om hulle nog so te sien.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 5:24pm

Pragtig Christa

Comment by Gerrie Lambrechts on November 8, 2018 at 2:52pm

Kosbare foto en baie mooi geneem.

Comment by Marenschia Goosen on November 8, 2018 at 2:19pm

Pragtig

Comment by Doretha Kock on November 8, 2018 at 1:50pm

Puik en kosbaar.

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:01pm

UITSTEKEND OP VG 

Comment by gabriel parsons on November 8, 2018 at 9:41am

Dit is pragtig Christa BGG

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2018 at 8:08am

Pragtige foto van 'n dier wat ons dalk binnekort net op foto's soos hierdie een te sien sal kry. Baie goed gedoen Christa!

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2018 at 7:56am

Pragtig! Dis ‘n uitstekende en baie waardevolle foto. Baie goed uitgevoer in alle opsigte. Ek lees net vanoggend dat van die noordelike wit renoster in Afrika daar nog net 2 oor is .......

Comment by Willie Schoombee on November 8, 2018 at 6:10am

Christa een om te bewaar en ja ons moet hulle ook bewaar vir ons nageslag, dit is ñ pragtige foto. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html