Ons was gelukkig om die uile te kry. Daar was twee maar die een het gevlieg toe ons stop. Die hoek uit die voertuig was ook moeilik. Hulle maak ook n skril fluit geluid as hulle na mekaar roep.

Views: 46

Albums: Reuse ooruil
Location: Kruger Wildtuin

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 27, 2019 at 3:21pm

Ek kan ditto met jou "hoek uit die kar Deon" Dit is nie maklik om hulle mooi oop te kry nie. Nietemin is dit altyd 'n wenner om op hulle af te kom en dus mag jy maar trots wees op die foto

Comment by Willie Schoombee on July 26, 2019 at 8:17am

Deon uitstekend met die oop bek en daardie twee prominente oë. Ook pragtig so in sy habitat. WD!!

Comment by Johan Ayres on July 25, 2019 at 9:56pm

Skitterend, baie geluk.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 25, 2019 at 9:46pm

pragtig

Comment by Christa Snyman on July 25, 2019 at 7:23pm

Dis 'n pragtige foto van die uil met sy ogies so mooi oop, Deon. 

Comment by Josef Steyn on July 25, 2019 at 4:55pm

Lyk na 'n grootmeneer! Mooi skerp op die oë.

Comment by Mark on July 25, 2019 at 3:38pm

Mooi foto, oë is pragtig skerp fokus. Goed gedoen...well spotted!

Comment by Rika Schoeman on July 25, 2019 at 3:25pm

Daardie twee groot oë is pragtig! Baie mooi foto van die Ooruil Deon!

Comment by Hennie Cronjé on July 25, 2019 at 2:55pm

Dis 'n besondere fonds! Baie mooi en goed gefotografeer - volgrootte is 'n moet hier. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 25, 2019 at 12:13pm
Ek is sommer groen van jaloesie (nog nooit n uil voor my lens gehad nie)! Seker nie perfekte agtergrond nie, maar skerp, oopbek en blinkoog! WD Deon

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html